Graanveld Atletiekbyeenkoms. Bethlehem Voortrekker Hoërskool het vanjaar geskitter by die Graanveld Atletiekbyeenkoms. Hulle was ook die wenners van die byeenkoms.BVHS het ook die aflos gewen met 9/10 goue medaljes!

BVHS het die volgende medaljes ontvang:

  • Goud: 98 medaljes
  • Silwer: 64 medaljes
  • Brons: 44 medaljes
  • Totaal van 206 medaljes!
  • Vyftien rekords verbeter
  • 34 Uit 50 Top atlete is van BVHS!

Verdere prestasies van BVHS se atlete:

  • Carise van Rooyen – o.19; 400m – 56,8; 800m – 02:08,88; Top baanatleet, dogters
  • Mieke-Louise Britz – o.19: 1500m – 04:47,25
  • Lisa Rautenbach – o.17: Gewigstoot – 14.08m; Top veldatleet, dogters
  • Mantsema Chobokoane – 0.14: 3000m
  • Khahleho Maqelepo – o.15: 200m – 00:33:30
  • Adriaan Bonthuys – o.19: 400m Hekkies – 55,7
  • Liam-Lloyd Doman – o.19: 10,000m stap – 51:50.10
  • Mzukisi Moleleki – o.14: 5,000m stap – 31:47,22
  • Dehan Cilliers – 3,000m – 09:50.65
  • Michaile Kaptein – o.15: 100m 00:11.16
  • WJ Kruger – o.19: 1500m – 04:00,15; Top baanatleet, seuns
  • Gerné Potgieter – o.15: 3000m – 11:52,53
  • Magdalena Arangies – o.17: 3000m – 11:48,78
  • O.15 Boys – 4x100m Relay – 44,80
O.15 Boys

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://voortrekker.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article