Vereeniging Gimnasium se atlete het Saterdag, 3 Februarie 2017, goed presteer op die atletiekveld. Die 0/17 Seuns Aflos span het ‘n tyd van 44.07 aangeteken, terwyl Wesley Miller (op die foto onder) in die 100m ‘n tyd van 10.99 sekondes aangeteken het.

WESLEY MILLER

 

Gimmies is baie trots op hierdie leerders.

 

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article