Gauteng-Noord Tennis - Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria
Gauteng-Noord Tennis – Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Gauteng-Noord Tennis – Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria


Gauteng-Noord Tennis. Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria kondig met trots aan dat vyf van hul tennisspelers in die Gauteng-Noord Tennis se spanne opgeneem is:

  • Janique Beeslaar (o.15B)
  • Janica Meyer (o.19B)
  • Nelia Theron en Jessé de Villiers (o.15A)
  • Diane de Jager (o.19B)

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://ahmp.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article