Tanushri Pillay Britannia Geography Trophy

FJ Mentz blink uit in Wêreld Biathle Kampioenskappe!


Baie geluk aan FJ Mentz van die Hoërskool Nelspruit,  wat die naweek aan die Wêreld Biathle Kampioenskappe in Spanje deelgeneem het.

 

Hy het 8ste in sy individuele item geëindig en wen goud in die spankompetisie saam met sy spanmaats. FJ, jy maak die Nellies trots!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article