Fezile Dabi Krieketspanne - Hoërskool Sasolburg
Fezile Dabi Krieketspanne – Hoërskool Sasolburg

Fezile Dabi Krieketspanne – Hoërskool Sasolburg


Fezile Dabi Krieketspanne. Dertien krieketspelers van Hoërskool Sasolburg is in die Fezile Dabi Krieketspanne opgeneem. Hulle neem gedurende die vakansie in Bloemfontein deel aan die Vrystaatproewe.

O.18 Seunsspan

  • Ahmad Richards
  • Meyer Pretorius
  • Tyron Roux
  • Wiandré Singelton

O.16 Seunsspan

  • Arkupal Dutta
  • Liam Singleton
  • Jan-Hendrik Espach
  • Stephan Roets

Dogtersspan

  • Talen Claasen
  • Jaydin Gomes
  • Monique van Zyl
  • Thea-Né van Niekerk
  • Elizabeth Kleyn (Afwesig op foto)

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.sasolburghigh.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article