Alana Leibbrandt, graad 10-leerder van EHS, het vanaf 24 tot 26 Augustus die Interdistrikte Hoëveld-tennisspan vir o/18-meisies in Nelspruit verteenwoordig.

Tydens die toernooi eindig die Hoëveld-span tweede, terwyl Mpumalanga-Wes eerste en Laeveld tweede geëindig het.

Baie geluk met die besonderse geleentheid om deel van die span te kon wees. Die Erries is trots op jou!

Foto bo: Alana Leibbrandt voor in die middel saam die res van haar span

Foto links: Alana Leibbrandt

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article