Con Spirito!!!! is ? unieke Kultuurvereniging, Kultuur met Geesdrif, wat nou al vir die sestiende agtereenvolgende jaar in Gauteng funksioneer. Ons is daar vir enige vorm van kultuur. Die Vereniging wil graag:
Kultuur bevorder
Geleenthede skep
Talent ontdek en ontwikkel
Goeie nuus! ? Kunswedstryd op jou drumpel in 2018! Leerders uit enige skole of privaatinstansies uit Mpumalanga kan aan hierdie kunswedstryd deelneem wat by Hoërskool Ermelo aangebied word.
DATUMS : 17, 18, 19 Julie 2018
VENUE : Hoërskool Ermelo
Leerders kan vir die volgende afdelings inskryf:
Skryf
Dans
Redenaars
Drama
Sang
Instrumentaal
Kore en sanggroepe
? Brosjure en inskrywingsvorms spesiaal vir Mpumalanga, sal binnekort beskikbaar wees. Vir meer inligting kontak Lizelle van Staden van Con Spirito of besoek die webwerf!








You must be logged in to post a comment.