Con Spirito Arts Association-kompetisie. Annabel Swart (Gr. 5) van Hoër Meisieskool Paarl het deelgeneem aan die Con Spirito Arts Association-kompetisie. Sy het uitmuntend presteer.

Annabel het aan agt items deelgeneem en met vyf items deurgedring na die nasionale finaal. Sy is boonop as Wes-Kaapse wenner aangewys in die volgende kategorieë:

  • Gedramatiseerde Poësie
  • Gedramatiseerde Prosa
  • Limeriek
  • Prepared Reading
  • Klavier

Met nog talente het sy geskitter in:

  • Voorgeskrewe Poësie
  • Redenaars
  • Sang

“Baie geluk, Annabel! Jou harde werk en passie is ’n inspirasie vir ons almal. Ons wens jou alle sukses toe vir die nasionale finaal – jy dra Hoër Meisieskool Paarl se naam met trots! “

https://paarlgirlshigh.com

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article