Springbok-held Cheslin Kolbe het Donderdag 14 November2019 ‘n draai by Hoërskool Brackenfell gemaak, voordat hy weer na Frankryk vertrek.

Brakkies is Super Trots op jou, Cheslin!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article