Cavaliers-tennisproewe - Hoërskool Gimnasium Paarl blink uit
Cavaliers-tennisproewe – Hoërskool Gimnasium Paarl blink uit

Cavaliers-tennisproewe – Hoërskool Gimnasium Paarl blink uit


Cavaliers-tennisproewe. Hoërskool Gimnasium Paarl is uiters trots op ons leerders wat met ywer en talent aan die Cavaliers-tennisproewe deelgeneem het. Hulle het die skool met waardigheid verteenwoordig en uitstekende prestasies behaal. 🇬🇳

O.15A-dogters

  • 🥇 1ste: Ghitte Vivier

O.15A-seuns

  • 6de: Matthew Daschner (afwesig)

O.15B-dogters

  • 4de: Janë Burger
  • 7de: LilianRose Dry

O.15B-seuns

  • 🥇 1ste: Marcel Visser (afwesig)

O.19A-dogters

  • 🥇 1ste: Hanri van Rooyen
  • 7de: Imke Geldenhuys
  • 8ste: Roxie van Heerden

O.19B-dogters

  • 5de: Beate Uys

O.19B-seuns

  • 🥉 3de: Pieter Serdyn
  • 5de: Janco van Zyl
  • Reserwe 1: Pieter Hugo

👏 ’n Groot dankie aan elke leerder wat deelgeneem het – julle harde werk en toewyding maak ons almal by Paarl Gimnasium ongelooflik trots!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.paarlgim.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article