Cape Town Mini Tennistoernooi - Hoërskool Gimnasium Paarl
Cape Town Mini Tennistoernooi – Hoërskool Gimnasium Paarl

Cape Town Mini Tennistoernooi – Hoërskool Gimnasium Paarl


Cape Town Mini Tennistoernooi. Hoërskool Gimnasium Paarl Presteer by Cape Town Mini-toernooi.

Baie geluk aan Johnathan Fraser (gr. 12), Keagan Grobbelaar (gr. 11) en Pieter Serdyn (gr. 10) wat tydens die Cape Town Mini-toernooi uitstekende prestasies behaal het.

  • Johnathan en Keagan het saam in die mansdubbels ’n tweede plek verower.
  • Keagan het ook individueel sterk vertoon en in die mansenkels tweede geëindig.
  • Pieter het sy talent gewys deur die O.16-goue afdeling te wen.

Hoërskool Gimnasium Paarl is ongelooflik trots op hierdie drie leerders wat Gimnasium Paarl met soveel trots en toewyding verteenwoordig het!

Lees meer uitstaande skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.paarlgim.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article