Biathle Wêreldkampioenskappe 2025 - La Rochelle HMS
Biathle Wêreldkampioenskappe 2025 – La Rochelle HMS

Biathle Wêreldkampioenskappe 2025 – HMS La Rochelle


Biathle Wêreldkampioenskappe 2025. Hoër Meisieskool La Rochelle, Paarl, trots in groen en goud.

Mia en Lisa van Zyl, beide leerders van Hoër Meisieskool La Rochelle het Suid-Afrika met groot trots verteenwoordig by die Biathle Wêreldkampioenskappe 2025. Dit het onlangs in Mosselbaai (Santos) plaasgevind.

  • Mia van Zyl (O/17): 800m hardloop – 200m swem – 800m hardloop → eindig 15de in die finaal.
  • Lisa van Zyl (O/15): 800m hardloop – 100m swem – 800m hardloop → behaal 43ste plek in die semi-finaal.

🎉 Baie geluk, Mia en Lisa! Julle prestasies maak La Rochelle ongelooflik trots en dien as inspirasie vir al die leerders.

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.larries.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article