Die Voortrekkerbeweging is tans besig met ‘n virtuele fakkelloop as deel van hul Eeufeesvieringe. Die fakkel het Saterdag by die Johan Blignaut-kommando (BVHS) aangekom en is daarna na Jordania se Voortrekkerkommando geneem.
Non sibi sed patriae.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article