ATKV Tjokkertoneel - Laerskool Durbanville
ATKV Tjokkertoneel – Laerskool Durbanville

ATKV Tjokkertoneel – Laerskool Durbanville


ATKV Tjokkertoneel. Laerskool Durbanville se Junior- en Senior toneelgroepe was deel van 900 leerders landswyd wat aan die ATKV Tjokkertoneel deelgeneem het. Die ATKV-Tjokkertoneel 2024: Wes-Kaap streeksfees het in die Baxter Teater plaasgevind. Dit was ‘n ongelooflike ervaring vir almal wat betrokke was.

Die Junior toneelgroep met Sokkieverse is in twee afdelings benoem: Beste Tegniese Aspekte en Beste Aktrise: Jenna Smuts as President Sokmeister.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://laerskooldurbanville.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article