ATKV-redenaarskompetisie. Drie leerders van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, EJ van Zyl, Asha Joory en Karla Marais, het het die afgelope naweek aan die semifinale rondte van die ATKV-redenaarskompetisie deelgeneem.
Karla Marais is nommer 1 in haar kategorie (voorbereid) en ouderdomsgroep in die Vrystaat. Sy dring ook deur na die Nasionale Finaal later vanjaar by ATKV-Klein Kariba.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Share this post:
Related Articles
Leave a comment
You need to be Logged In to leave a comment.





