ATKV Redenaarskompetisie – Hoër Meisieskool Oranje spog met ses leeders wat in die ATKV Redenaarskompetisie in die Vrystaat in die top 10 geëindig het.

Die ses leerders wat deelgeneem het is:

  • Anje du Plessis (gr. 12 | seniors voorbereid | 1ste)
  • Kayla Hogewind (gr. 12 | seniors voorbereid | 4de)
  • Jana Geldenhuys (gr. 8 | juniors onvoorbereid | 6de)
  • Daniëlle Herbst (gr. 12 | seniors voorbereid | 6de)
  • Lisa Lintveldt (gr. 10 | seniors onvoorbereid | 10de)
  • Anrike le Roux (gr. 8 | juniors onvoorbereid | 10de)

Anje du Plessis het met haar 1ste plek vir die nasionale rondte gekwalifiseer.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjemeisies.co.za/

Foto voorsien

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article