ATKV Applouskompetisie – Hoërskool Martin Oosthuizen, Kakemas se koor het onlangs aan die Noord-Kaap uitdunne van die ATKV Applouskompetisie deelgeneem.

Die kompetisie het plaasgevind by die Hoërskool Upington.

Die koor verwerf ‘n Bronstoekenning tydens die ATKV Applouskompetisie.

ATKV Applouskompetisie - Hoërskool Martin Oosthuizen

Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za

http://www.hmoskool.co.za/

Foto’s voorsien

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article