Op Vrydag die 8 September 2017 het Affies ‘n Cansa Sprayathon gehou. Leerders kon hulle hare kleur, ‘n bandana koop of hulle hare skenk. Om hare te skenk moet leerders ongeveer 20 – 25 cm van hul hare kan skenk. 72 Affies het hulle hare afgesny.

Leah Warmenhoven President van Affies sê: “Twee van ons personeel en van ons leerders en almal in die skool ken iemand wat kanker het – dit was ons motivering om die projek te doen” Ons wil hê mense met kanker moet weet ons dink aan hulle.“

Foto heel bo:   Kleurvol ter wille van kanker.

CANSA

Foto links:

Affie personeel Mee Marthie Davel, Heslia van Eck en  Hilda Christie

 

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article