School Sports Zone
-
Pieties mik hoog: Noordvaal skild-kroon met plaat-ambisies
Pietersburg 1ste XV wil vanjaar die Noordvaal-skild wen en alle A-spanne in eindstryde kry. Hulle lyk soos die span om te klop in 2026.
-
DTBS 2026: Stellies wen atletiek, DF maak skoonskip op pawiljoen
Stellenberg het die atletiek gewen terwyl DF Akademie koning gekraai het op die pawiljoen deur beide die Flashes- en Geesbeker op te raap.
-
WATCH: Schools bring local flair to DTBS Flashes 2026
Four northern suburbs high schools competed at DTBS Flashes 2026 at Cape Town Stadium, showcasing local South African flair and themes.
-
Flashes en fanfare – DTBS beloof vuurwarm atletiek-aksie Saterdag
Die gees loop hoog by die hoërskole DF Akademie, Tygerberg, Bellville en Stellenberg op die vooraand van die jaarlikse DTBS-atletiekbyeenkoms.
-
JF-krieketspeler laat rekord spat met 192 lopies in wedstryd
‘n Krieketspeler van die Hoërskool Jim Fouché het ‘n allemintige 192 lopies aangeteken in ‘n wedstryd teen Welkom-Gimnasium.
-
Jong spelers maak groot opslae, slaan graag ‘n paar kishoue
Vyf leerders van Bloemfonteinse skole is in Suid-Afrikaanse tennisspanne ingesluit ná ‘n toernooi wat in Pretoria aangebied is.







