
-
Hockey and Rugby- Paul Roos Gymnasium vs Paarl Boys’ High
Hockey and Rugby. Paul Roos Gymnasium enjoyed an action-packed weekend. The school hosted Paarl Boys’ High School for hockey and rugby on 20 and 21 May in Stellenbosch. PRG hockey […]
-
Marlow Rugby – Hoër Landbouskool Marlow vs Framesby
Marlow Rugby. Marlow Landbouskool van Cradock het Saterdag, 21 Mei, met elf rugbyspanne teen Framesby gespeel op Marlow se velde. Die Wolramme se spanne speel in al die wedstryde met […]
-
SWD Rugby – Hoërskool Outeniqua rugbyspelers in spanne opgeneem
SWD Rugby. Ses-en-dertig rugbyspelers van Hoërskool Outeniqua in George is in die onderskeie SWD Rugby spanne opgeneem. Outeniqua se spelers oorheers die Cravenweek span. Die spelers van OHS vul veertien […]
-
St Charles College Rugby – Grade 0 boys rugby clinic
St Charles College Rugby. On Saturday morning St Charles College Rugby were excited to welcome the Grade 0 boys. They were accompanied by their moms and dads, onto campus for […]
-
ANHS Rugby – Aliwal North High School vs Winterberg High School
ANHS Rugby. Aliwal North High School rugby teams played against Winterberg High School from Fort Beaufort in the Eastern Cape. ANHS Rugby U/14 vs Winterberg U/14: score 10 – 7 […]
-
Griffons Rugby – Veertien Wittebergers in spanne ingesluit
Griffons Rugby. Na drie rondtes proewe spog Hoërskool Witteberg van Bethlehem met 14 rugbymanne wat in verskeie Griffons Rugby spanne ingesluit is. `n Groot totaal van drie Cravenweekspelers, vier Akademieweek […]
-
Griffons rugbyspan – Bethlehem Voortrekker rugbyspelers verkies
Griffons rugbyspan. Bethlehem Voortrekker Hoërskool is trots op hul twaalf o.16 rugbyspelers wat vir die onderskeie Griffons rugbyspanne verkies is. O.16A Griffons Rugbyspan: Kaneng Kenneth Frederik Fourie Dawie Fourie James […]
-
Rugby – Hoërskool Aliwal-Noord durf Queens College aan
Rugby – Hoërskool Aliwal-Noord se manne het rugby gaan speel teen Queens College. Alies het die pad na Queenstown aangedurf om teen die gesogde seunskool, Queens College, rugby te gaan […]
-
Wildeklawer Sports Festival – Paul Roos Gymnasium Rugby excel
Wildeklawer Sports Festival. Paul Roos Gymnasium’s u/14A, u/15A, 1/16A and u/19A teams participated in the Wildeklawer Sports Festival held in Kimberley from 28 April to 2 May 2022. The results […]
-
Voorseisoen Rugby Finale – Hoërskool Bastion
Voorseisoen Rugby Finale. Hoërskool Bastion, Roodepoort, het pas hul voorseisoen rugby finale afgesluit. Die Eerste Span en o/14-span eindig die toernooi onoorwonne. Bastion se o/14’s het een wedstryd gelykop gespeel. […]
-
Wintersport – EHS behaal gemengde welslae
Wintersport. Hoërskool Ermelo sportspanne het gemengde welslae behaal tydens hul wintersport byeenkomste. Op Woensdag, 20 April, het die eerstespan seunshokkie te staan gekom teen Hoërskool Standerton. Die Erries het die […]
-
Sportdag – Hoërskool Aliwal Noord vs Hoërskool Middelburg
Sportdag: ‘n Sportdag het plaasgevind op 23 April tussen Hoërskole Aliwal Noord en Middelburg. Rugby- en netbalwedstryde wat plaasgevind het, het vir groot opwinding en hoogtepunte gesorg. Die 0/15 rugby […]














You must be logged in to post a comment.