
-
Eerstespan Rugbyspelers na Unies – Hoërskool Dr EG Jansen
Eerstespan Rugbyspelers na Unies. Groot nuus in rugbykringe is dat vyf van Hoërskool Dr EG Jansen, Boksburg, se voormalige Eerstespan rugbyspelers na Unies oppad is. Hierdie vyf oud-Jansies, Gerhard van […]
-
Ryno Luus rugbyspesialis verwelkom – Hoërskool Nelspruit
Ryno Luus, rugbyspesialis, verwelkom. Nellies het mnr. Ryno Luus, Rugbyspesialis, verwelkom op hul personeel. Hy sal as hoofafrigter van die eerste rugbyspan aangestel. Mnr. Luus, oorspronklik van Alberton, bring nie […]
-
Oddesey World Select XV – Hoërskool Kemptonpark
Oddesey World Select XV. Rowan Groenewald, leerder van Hoërskool Kemptonpark, is ingesluit by die O.18 uitnodigingspan vir rugby 𝘖𝘥𝘥𝘦𝘴𝘦𝘺 𝘞𝘰𝘳𝘭𝘥 𝘚𝘦𝘭𝘦𝘤𝘵 𝘟𝘝. Rowan neem tans deel aan die 2024 𝘞𝘰𝘳𝘭𝘥 […]
-
Rugby Travel Academy – Hoërskool Linden
Rugby Travel Academy. Hoërskool Linden het rede om te spog met Schuylar van den Berg! Die Rugby Travel Academy se SA-uitnodigingspan, waarvan Schuylar deel is, het Sondag, 15 Desember, na […]
-
World Schools Rugby Festival – Hoërskool Fichardtpark
World Schools Rugby Festival. Drie van Hoërskool Fichardtpark se o.16 rugby-manne Jonathan Duarte, Unathi Ntuli en Guiteau Petrus het die Uitnodigingspan “Into Africa Sports” in die die gesogte World Schools […]
-
Nasionale O.17 Rhino toerspan – Hoërskool Kemptonpark
Nasionale O.17 Rhino toerspan. Jethro Williams, graad 11 leerder van Hoërskool Kemptonpark is ingesluit by die nasionale O/17-Rhino toerspan. Jethro is as onderkaptein gekies van die span wat vanaf 3 […]
-
Rhino Streekspan Capping – Hoër Volkskool Potchefstroom
Rhino Streekspan Capping. Hennie Pretorius, leerder van Hoër Volkskool Potchefstroom, het onlangs sy pet ontvang by die o.17-Rhino Streekspan capping se amptelike seremonie. Hennie is ingesluit by die Rhinos se […]
-
Affie-Rugby Oriënteringsdag – Afrikaanse Hoër seunskool
Affie-Rugby Oriënteringsdag. Affies se voornemende graad 8’s van 2025 is vandag op die Loftus Versfeld se velde verwelkom. Nie minder nie as 180 kannetjies se vaardighede en fisiese vermoëns is […]
-
Graad 7 Prysuitdeling 2024 – Primêre Skool Naudeville
Graad 7 Prysuitdeling 2024. Primêre Skool Naudeville van Welkom het hul Graad 7 leerders beloon vir prestasies behaal gedurende 2024. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto’s verskaf
-
Skolerugby – Primêre Skool Truida Kestell
Skolerugby – HJ Eksteen van Primêre Skool Truida Kestell, Bethlehem het die eer te beurt geval om vir die jaarlikse o/13 VKB skolerugby week te gaan speel. Dit het plaasgevind […]
-
Western Province U19 Rugby – St Charles College
Western Province U19 Rugby. St Charles College is incredibly proud to share that Daniel Mason, their First XV Captain in 2023 and a recent SCC Matriculant. Daniel made his Western […]
-
SASRA o.17 Nasionale Sewes – Grey Kollege
SASRA o.17 Nasionale Sewes. ‘n Groep van elf Grey Kollege rugbyspelers het die Vrystaat o/17-span en die Vrystaat XV-tal by die SASRA o.17 Nasionale Sewes Toernooi in Bethlehem verteenwoordig. Die […]














You must be logged in to post a comment.