
-
FNB o.16 Meisies-Rugbyweek – Hoërskool Punt
FNB o.16 Meisies-Rugbyweek. 🏉 Elizka la Grange skitter vir SWD op nasionale verhoog! Elizka la Grange, ’n talentvolle leerder van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het naam gemaak as rugbyspeler toe […]
-
Stellaland Rugby – Hoër Volkskool Potchefstroom
Stellaland Rugby. 🏉 Hennie Pretorius skitter op nasionale vlak! Tydens die skoolvakansie het Hennie Pretorius van Hoër Volkskool Potchefstroom met trots Stellaland Rugby verteenwoordig by die prestigeryke Nasionale Bokkieweek. As […]
-
Griffons 0.16 Akademiespan – Welkom Gimnasium
Griffons 0.16 Akademiespan. 🏉 Bul Rademeyer blink uit op rugbyveld! Bul Rademeyer, ’n leerder aan Welkom Gimnasium, het onlangs ‘n groot sportprestasie behaal. Hy is aangewys is as kaptein van […]
-
Rhino Rugby Streekweek – Hoërskool Linden
Rhino Rugby Streekweek. 🏉 Hoërskool Linden laat waai by Rhino Rugby Streekweek! Hoërskool Linden het van 1 tot 5 Julie met trots en passie hul staal gewys tydens die jaarlikse […]
-
WP-Akademie Rugbyspan – Hoërskool Paarl Gimnasium
WP-Akademie Rugbyspan. 🏉Paarl Gimnasium vier Ethan Barker se WP-Akademie Rugbyspan-Insluiting. Hoërskool Paarl Gimnasium is uiters trots op Ethan Barker, wat onlangs gekies is vir die Wes-Kaap Akademie-rugbyspan. Hierdie insluiting is […]
-
Independent Schools Rugby Festival – St Charles College
Independent Schools Rugby Festival. The Future U14 rugby Champs of St Charles College, Pietermaritzburg, enjoyed a highly successful trip to Johannesburg. They clinched victory in all three of their matches […]
-
AFGRI Provinsiale Rugbyweek 2025 – Hoërskool Witteberg
𝗔𝗙𝗚𝗥𝗜 𝗣𝗿𝗼𝘃𝗶𝗻𝘀𝗶𝗮𝗹𝗲 𝗥𝘂𝗴𝗯𝘆𝘄𝗲𝗲𝗸 2025. Hoërskool Witteberg blink uit op tuisgrond Veertien talentvolle rugbyspelers van Hoërskool Witteberg in Bethlehem het van 29 Junie tot 3 Julie aan die prestigeryke AFGRI Provinsiale […]
-
Interprovincial sport successes – Kearsney College
Interprovincial sport successes. 🏉🏑 Kearsney College Sportsmen Shine on National Stage. Kearsney College’s talented sportsmen have made a powerful impression on both the rugby and hockey fields during the recent […]
-
Cravenweek – Hoërskool Witteberg
Cravenweek. 🏉 Witteberg se Sterre Skitter by Cravenweek! Met trots en opgewondenheid wens Hoërskool Witteberg in Bethlehem hul sewe uitmuntende Cravenweek-rugbyspelers alle sterkte toe terwyl hulle nie net ons skool […]
-
Cravenweek Rugbytoernooi – Primêre Skool Naudeville
Cravenweek Rugbytoernooi. 🏉 Nardus Cronjé Skitter op Nasionale Verhoog. Primêre Skool Naudeville in Welkom het beslis rede om trots te wees! Nardus Cronjé, ’n talentvolle leerder van die skool, het […]
-
Vrystaat Arende Rugbyspan – Hoërskool Sentraal
Vrystaat Arende Rugbyspan. Vrystaat Arende vlieg hoog by VKB-Rugbyweek! Drie talentvolle rugbyspelers van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein – Hanco Nel, Aiden Gottsch en Hugo Coetzer – het hul staal gewys […]
-
Vrystaat Arende Rugbyspan – Hoërskool Fichardtpark
Vrystaat Arende Rugbyspan. Dubbel Trots vir Hoërskool Fichardtpark: Twee Senters Skitter by VKB Rugbyweek. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein het rede om trots te wees! Twee van hul eerstespan-senters, Devan Maartens […]














You must be logged in to post a comment.