
-
Interskole Sport – Hoërskool Langenhoven teen Overberg
Interskole Sport. Hoërskool Langenhoven is verheug om aan te kondig dat die Dasse met oortuiging as Interskole 2025 se algehele wenners gekroon is! Hierdie oorwinning is nie net ’n bewys […]
-
Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks – Hoërskool Witteberg
Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks – Hoërskool Witteberg het onlangs hul sporttrots op indrukwekkende wyse bevestig. Hulle het vier ligatitels ingepalm tydens die gesogte Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks. Hierdie prestasie is […]
-
Griffons 7’s rugbyspanne – Truida Kestell
Griffons 7’s rugbyspanne – Truida Kestell is uiters trots op hul rugby helde wat uitblink. Twee van hulle talentvolle rugbyspelers, Muller Rautenbach en CJ Brink, is verkies tot die Griffons […]
-
Noordvaal Finaal Rugby – Hoërskool Wonderboom teen Midstream
Noordvaal Finaal Rugby. 🐯 Wonnierugby: Noordvaal Finaal – Tiere, ons staan saam. Die oomblik waarvoor Hoërskool Wonderboom gewag het, het uiteindelik aangebreek! Môre, Saterdag, 23 Augustus, draf die Wonnie Tiere […]
-
Griffons Rugby – Primêre Skool Naudeville
Griffons Rugby – Jordan Clark gekies vir Griffons Rugby 0.12 7’s-span. Primêre Skool Naudeville is verheug om te deel dat Jordan Clark gekies is vir die Griffons Rugby o.12 7’s […]
-
Rugby Griffons Liga – BVHS swart truie maak trots
BVHS is baie trots op hul rugbyspanne se prestasies by die Rugby Griffons Liga wedstryde. Rugby: Griffons Liga. 🏉 Bethlehem Voortrekker Hoërskool – Griffons Liga O.19A Naaswenners 🏆 Van die […]
-
Bokkie-week Rugby – Hoërskool Ermelo rugbyspelers groei
Bokkie-week Rugby. Baie geluk aan ons rugbyseuns wat gedurende die Junievakansie aan die Bokkieweek-rugby deelgeneem het. Julle het die Erries se naam hoog gehou en ons is baie trots op […]
-
Griekwaland-Wes Rugby – Hoërskool De Aar by semi-finaal
Griekwaland-Wes Rugby. 🏉 HSDA-rugbyspanne laat Kimberley bewe – op pad na die finaal! Hoërskool De Aar se o.17- en eerstespan-rugbyspanne het die afgelope naweek hul staal gewys tydens die Griekwaland-Wes […]
-
Griffons Rugby Semi-finale – Hoërskool Trio wys staal
Griffons Rugby Semi-finale. 🏉 Hoërskool Trio skitter in Griffons Semifinale! Hoërskool Trio is baie trots op hul rugbyspanne vir hul uitstekende prestasies in die semifinale: Finale Voorbereiding: Sterkte aan al […]
-
Rugby Noordvaal Cup – Midstream College infused with energy
Rugby Noordvaal Cup. The Noordvaal Cup Round of 16 delivered excitement, heartbreak, and triumph for Midstream College. Four of its teams took to the field on Saturday in a high-stakes […]
-
Sport Weekend 2025 – Grey College vs Grey High School
Sport Weekend 2025. 🌟 A Clash of Titans Date: Saturday, 2 August 2025 Location: Gqeberha / Port Elizabeth Schools: Grey College (Bloemfontein) vs Grey High School (Gqeberha) Disciplines: Rugby, MTB, […]
-
Skolesportdag – Hoërskool Langenhoven en Hoërskool Bredasdorp
Skolesportdag. ‘n Sportdag vol geesdrif en groei vir Hoërskool Langenhoven. Hoërskool Langenhoven in Riversdal het Saterdag, 26 Julie, lewendige sport-aksie aangebied in ’n uitgebreide interskole teen Hoërskool Bredasdorp. Die dag […]














You must be logged in to post a comment.