’n Glas vrugtesap tel as een van die vyf porsies vrugte en groente wat jy daagliks moet inneem.
Pynappel en kruisement verfrisser
Serves: 2 - 3
Nutrition facts:
200 calories
20 grams fat
Ingredients
- 600 ml pynappel-en-wortelsap
- 80 ml (¹/³ k) vodka
- 80 ml (¹/³ k) mentblare
Instructions
- Meng die sap en vodka en vries in ’n middelslag-plastiekbak met ’n digsluitende deksel.
- Krap die vrugte-ys met ’n vurk uit die bak, voeg die kruisement by en verwerk tot al die groot yskristalle opgebreek is. Skep in verkillende glasies en sit voor.
Rooi Rose
Lees Meer
Vinnige lamskerrie
22/07/2026
Pynappel-en-rooi-soetrissie hoendersosaties
14/03/2025
Blitsidee… Kruisement-Mojito
28/03/2024
