Kompetisie
Is julle dalk rooi rose se ma-en-dogter-duo met ’n spesiale verhouding wat geen geld kan koop nie? Skryf nou in en julle kan fantastiese pryse ter waarde van R220 000 wen
rooi rose is opsoek na ’ n ma en dogter wat ’n besonderse verhouding het. Vertel ons wat dit is wat jul verhouding so spesiaal maak vir ’n kans om ’n oormaak- en fotosessie deur Willem Botha (R16 000), ’n uitrusting vir elk deur Gert-Johan Coetzee (R80 000 elk), die hele reeks van Gert-Johan Coetzee parfume (R15 390 elk), en ’n Gert-Johan Coetzee- drasak (R6 200 elk) te wen. Jul fotosessie sal ook in ’n uitgawe van rooi rose verskyn.
Sluitingsdatum: 22 Januarie 2027
