Altesaam vyf atlete van Orleansvale Primêr is gekies by die Paarl-skole atletiekkampioenskap om Saterdag (18 Februarie) aan die Boland Sentraal-atletiekbyeenkoms by die Dal Josafat-stadion deel te neem. Van links is Andrewlene Jampies, Maudenick Wessels, Angelique Timmie en EJ Williams. Jezel Plaatjies was afwesig.
Credit: SYSTEM
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.