Orleansvale Primêr is trots op sy atlete wat deur is na die Boland Sentraal-atletiekbyeenkoms, wat Maandag 17 Februarie by die Dal Josafat-stadium sal plaasvind. Agter, van links, is Jezelle Plaatjies, Brendon Koopman en EJ Williams. Voor: O’Zaydian August, Lee-Auden Gallies, Ciare Jeneke, Juraymian Samuels en Zeacklin Jansen.

Jonge atlete van Orleansvale reg vir Boland Sentraal

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article