Met Valentynsdag, wat op 14 Februarie gevier word, is die kleuters van Bubble Buddies-kleuterskool in die Paarl hard besig om hul Valentynsdag-kaartjies vir hul mammas en pappas te maak. Agter sit Libo Dlukwana en Xavion Philander. Voor is Miah-Rose Gideon, Leah Williams en Penelope Cupido. Foto: Chantélle Hartebeest

Vir liefde in rooi getooi

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article