Tristan Vlok (gr. 10) van die Hoër Jongenskool Paarl het op 2 Oktober aan die SA gimnastiekkampioenskap in Gauteng deelgeneem. Hy het in twee van die roetines goud behaal en in die Mens Artistic Gymnastic (MAG) vlak 6 is hy algeheel eerste in Suid-Afrika.


Tristan beste in SA

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article