Die groep mengelmoes digters het Saterdag die gehoor by die Breytenbach-sentrum se voete onder hul uitgeslaan met hul treffende digkuns. Hulle is Merle Danhouse, Theresa Carstens, Naidene Lottering, Sophia Oliphant, Jackie Saaiman, Ghaireyah Fredericks en Diana Ferrus.Foto: Chantélle Hartebeest