Die Laerskool Hugo Rust se o.13-hokkiespanne het aan die Laerskool Mikro se hokkiedag deelgeneem. Alexander Wegdwood en Karlia Saayman is as spelers van die dag aangewys.


Topspelers

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article