Die Drakenstein-munisipaliteit en plaaslike grondeienaars het besluit om die vervalle Wellington-blokhuis self te herstel.
Die Sanlam-Boland- Kavaliers het Sondag (17 Augustus) nog ‘n reuse-sege behaal deur die Vodacom- Bulle met 28-20 in Wellington te klop en daarmee ‘n tweede plek op die Carling-Curriebeker-premierafdeling se punteleer…
Drie karatekas van die Boland, Sebastian Sonnekus, Miané Eksteen en sensei JP van Heerden, het medaljes verower by die WUKF-wêreldkampioenskap in Malmö, Swede. Suid-Afrika het indrukwekkend presteer.
Johann Kotze van Wellington het R175 000 se skade gely na diefstal van 70 byekorwe op 7 Augustus.
Die Sanlam Boland Kavaliers het nóg ’n groot teenstander platgetrek en hulself gelyk bo-aan die Carling Curriebeker Premierafdeling-punteleer geplaas nadat hulle die Vodacom Bulle Sondag (17 Augustus) met 28–20 in…
Die Drakenstein-munisipaliteit het vandeesweek aangekondig dat hy eersdaags ook veiligheidskameras as deel van sy groeiende netwerk van kringtelevisiemonitering in ses prioriteitsgebiede in Paarl-Oos, Noorder- Paarl, Suider-Paarl en Wellington gaan aanbring.…
Wayne Wantza (42) het gister sy borgtogaansoek in die Wellington-landdroshof laat vaar ná ’n noodlottige skietvoorval. Die staat oorweeg ’n pleitooreenkoms terwyl ondersoekverslae, insluitend ballistiese toetse, nog uitstaande is.
Drakenstein Municipality recently announced that together with various law enforcement agencies it has formulated a comprehensive and multi-disciplinary strategy to clamp down on illegal street racing. It warned that offenders…
Charl Williams Wellington kan met trots terugkyk op een van sy eie se merkwaardige prestasies op die internasionale verhoog. Franklin van Wyk, oorspronklik van die plaas Hexberg net buite Wellington,…
‘n Opvoeder by die Wagenmakersvallei NGK Primêre Skool in Wellington is tydelik gekors en sal nou in ‘n tugverhoor moet verskyn te midde van bewerings dat hy seksueel suggestiewe briefies…