‘n Wellingtonse vrou se lewe het Saterdagmiddag (20 September) onherroeplik verander nadat sy deur ‘n bakkie getref is. Volgens kol. Hanelie Smith, woordvoerder vir die Wellington-polisie, het die insident omstreeks…
‘n Groep Wellingtonse inwoners sê dit het as ‘n groot skok gekom toe hulle op ‘n advertensie afkom wat wys dat ‘n geliefde park in Kristal Crescentstraat in Hillcrest in…
Roses United het Saterdag op Pelikaanpark ‘n geskiedkundige mylpaal bereik toe hy sy laaste ligawedstryd in die Boland-Grootuitdaagreeks met 59-27 teen Hamlet gewen het. Hierdie oorwinning was sy 22ste sege…
Die Paarlse regsfirma Faure & Faure Inc. sê hy het ‘n diepgaande interne forensiese ondersoek teen ‘n prokureur en voormalige senior vennoot van Wellington, wat die maatskappy glo oor etlike…
Niks is te moeilik nie. Dít was die afgelope Saterdag meer as net ‘n leuse vir die Paulus Joubert Sekondêre Skool maar ook die motivering wat die afrigters van die…
Die Drakenstein-munisipaliteit en plaaslike grondeienaars het besluit om die vervalle Wellington-blokhuis self te herstel.
Die Sanlam-Boland- Kavaliers het Sondag (17 Augustus) nog ‘n reuse-sege behaal deur die Vodacom- Bulle met 28-20 in Wellington te klop en daarmee ‘n tweede plek op die Carling-Curriebeker-premierafdeling se punteleer…
Drie karatekas van die Boland, Sebastian Sonnekus, Miané Eksteen en sensei JP van Heerden, het medaljes verower by die WUKF-wêreldkampioenskap in Malmö, Swede. Suid-Afrika het indrukwekkend presteer.
Johann Kotze van Wellington het R175 000 se skade gely na diefstal van 70 byekorwe op 7 Augustus.
Die Sanlam Boland Kavaliers het nóg ’n groot teenstander platgetrek en hulself gelyk bo-aan die Carling Curriebeker Premierafdeling-punteleer geplaas nadat hulle die Vodacom Bulle Sondag (17 Augustus) met 28–20 in…