Altesaam 30 nuwe “voetsoldate” help sedert Desember verlede jaar om die Wellington-polisie se werk ligter te maak – alles as deel van die Wes-Kaapse regering se Community in Blue-insiatief (CIB).…
Inwoners van die Paarl en Wellington het onaangename reuke en rook ervaar van ‘n brand by die Wellington-afvalwaterbehandelingsaanleg, wat nou geblus is.
Die Le Bac-landgoed- en troubestemming op die R45 buite die Paarl het onlangs onder vuur gekom vir wat sommige paartjies beskryf het as “misleidende bepalings en voorwaardes” met ‘n kompetisie…
Interne gesprekke oor die toekoms van die verlate Weltevrede-sportterrein in Wellington is tans aan die gang. Een van die voorstelle is om die bestaande muur rondom die veld te verwyder…
WELLINGTON – Met ‘n lewensverhaal wat diep met geloof, familie, volharding en roeping verweef is, het die 30-jarige Wellingtonner ds. Dewald Jacobs onlangs sy grootste geestelike mylpaal bereik – sy bevestiging…
The family of the late Heilay Darwish (35) said their initial hope for justice had faded as ongoing delays threatened to derail the court case.
Die Wellingtonner Ryland Nyman (43) wat in Oktober verlede jaar sy vrou Danielle met ‘n vlambare middel gegooi en haar aan die brand gesteek het, het vandag (8 Desember) skuld…
Die onafhanklike polisieondersoekdirektoraat (Opod) sê hy het ‘n ondersoek van stapel gestuur nadat ‘n vermeende voortvlugtige Maandag (1 Desember) deur polisielede verbonde aan die Mbekweni-polisiekantoor doodgeskiet is toe hy glo…
Die ACVV het sy jaarvergadering gehou, en gesondheidskwessies, sosialewerk, en die toename in pleegsorgkinders en wanvoeding is bespreek.
Die debat oor die Safmarine-saal se ontruiming deur CYFS duur voort, en die raad het besluit om die huurkontrak nie te hernu nie.