Louwen Ludick (24) is op 2 Oktober vir die laaste keer lewend gesien tydens sy babadogtertjie se verjaardagviering. Sy oorskot is Dinsdagmiddag (20 Oktober) op ‘n plaas buite Wellington ontdek.
Die familie van die vermiste Channelle Plaatjies bid en vertrou dat sy veilig huistoe sal terugkeer.