Die fees, alom bekend as die “Tuiste van Afrikaanse digkuns”, het meer as 20 programitems aangebied met bekendes soos Antjie Krog, Daniel Hugo en Johan Myburg.
‘n Propvolprogram wag soos oudergewoonte by die Tuin van Digters, wat die naweek in Wellington plaasvind, met heelwat kulturele hoogtepunte wat ook gevier word.