‘n Paarlse sakeman het ‘n verlies van sowat R300 000 gely toe drie inbrekers sy onderneming in Drommedarisstraat verlede Maandagnag (15 September) feitlik “leeg gedra” het. Jeremy Arries, die eienaar van…
Boere van oor die land heen het Erfenisdag jolig by die Lamb Champs Boland 2025 gevier wat by die Hoër Landbouskool Boland in die Paarl aangebied is. Dit is die…
Die Blue-musiekgroep se Suid-Afrikaanse konserttoer is gekanselleer weens ‘n kontrakbreuk deur die promotor Wynand de Villiers. Kaartjiehouers is ontsteld oor die gebrek aan terugbetalings.
Drie van die vier mans wat Maandag (22 September) die Pep Stores-winkel in Wellington se Hoofstraat beroof het, sal Donderdag in die plaaslike landdroshof verskyn. Paarl Post het Maandag berig…
Die blomblare is ‘n bewys van die nuwe seisoen wat aangebreek het die koue weer trek terug en maak plek vir die warm son. So ontwaak verskeie diertjies ook uit…
‘n Vermeende rower wat saam met drie ander ‘n Pep Stores-winkel in Wellington se Hoofstraat beroof het, is Maandag (22 September) deur die polisie doodgeskiet. ‘n Ooggetuie het op die…
‘n Wellingtonse vrou se lewe het Saterdagmiddag (20 September) onherroeplik verander nadat sy deur ‘n bakkie getref is. Volgens kol. Hanelie Smith, woordvoerder vir die Wellington-polisie, het die insident omstreeks…
‘n Polisievrou moes Donderdagaand (18 September) na die Franschhoek-polisiekantoor vir behandeling vervoer word nadat sy aangeval is toe sy en ‘n kollega gereageer het op ‘n bakleiery in Groendal. Die…
Twee Drakenstein-plaaswaglede het suksesvol gehelp met die geboorte van ‘n babaseuntjie.