Multiple shootings in Kayamandi in Stellenbosch between Friday evening (22 May) and Saturday morning (23 May) have left seven dead. Brig Novela Potelwa, a spokesperson for the Western Cape police,…
Familie soek antwoorde ná lyk van Elize Faroa, werknemer van Waterford Winery, in die Pniel-rivier gevind word en outopsie verdrinking as oorsaak bevestig.
Die konsert “O Fire of the Spirit” word op 11 Oktober in die Goodnow-saal opgevoer met ‘n program wat die temas van vernuwing, transforamatie en vroulike wysheid verken.
Die vinnige reaksie deur Stellenbosch-munisipaliteit se branddienste het daarvoor gesorg dat ‘n brand wat Donderdag (19 Junie) by die Ebony/Curated- kunsgalery in Bordeauxstraat, Franschhoek uitgebreek het, geen ernstige skade veroorsaak…
Die Stellenbosch-polisie ondersoek ‘n saak van huisroof ná ‘n voorval op Uitzicht-plaas buite Stellenbosch op Donderdag 15 Mei. Volgens kapt. Nathalie Martin, ‘n polisiewoordvoerder, is die polisie na die toneel…