Twee bejaardes is in die vroeë oggendure van Maandag in ‘n gaste-eenheid op ‘n plaas in die Wolseley-distrik aangeval. Die bejaarde man (75) is ernstig beseer.
Vyf gewapende mans het ‘n gesin op ‘n plaas buite Paarl vasgebind en beroof. Geen arrestasies is gemaak nie.
Lees oor ‘n plaasaanval in Klapmuts waar boewe toegang tot ’n egpaar se huurhuis in Proteapad op’n bessieplaas verkry het.