Frustrasie ontstaan in die Paarl namate onwettige handelaars voortduur ten spyte van munisipale verordeninge en wetstoepassers wat dit veroordeel.
PAARL – President Cyril Ramaphosa this morning officially inaugurated the Nelson Mandela Rules Training Academy at the Drakenstein Correctional Centre outside Paarl, marking a significant milestone in South Africa’s efforts…
“Ons wou net hê die polisie moes hom laai en hospitaal toe neem vir ‘n kalmeerinspuiting. Toe skiet hulle hom in sy rug . . .” Só vertel Jenowin Hernies (25) se oupa…
Begunstigdes van die Franschhoek Claimants Trust eis antwoorde by die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) oor hoekom hy glo nie ‘n bedrogsaak in die Paarl-landdroshof wil aanhoor nie, te midde van nuwe…
Die hof wag op die aanvullende lykskouingsverslag om ingehandig te word voordat die moordsaak van die 16-jarige Chanelle Plaatjies amptelik na die hooggeregshof in Kaapstad oorgeplaas sal word. Die drie…
Upper Bosman Estate, ‘n nuwe residensiële ontwikkeling in die Paarl, is goedgekeur onder voorwaardes wat verseker dat infrastruktuur volhoubaar is.
Die saak is tot Donderdag 5 Februarie uitgestel vir dié inligting om bevestig te word, asook vir die verkryging van borgtoginligting.
Konstruksie vir fase twee van die Nieuwedrift-begraafplaas in die Paarl begin volgende maand wat addisionele grafte insluit, sowel as parkering.
Pieter Coetzee, eienaar van PC Civils, staar verskeie bewerings van wanbetalings in die gesig, wat tot regstappe deur ‘n maatskappye gelei het.
‘n Groep inwoners van die plaas Fraaigelegen naby die R301-Wemmershoekpad in die Paarl het Dinsdag (20 Januarie) buite die Paarl-landdros-hof, waar die saak om hulle by wyse van ‘n uitsettingsbevel…