Die DA, PA, ANC en Concerned Drakenstein Residents (CDR) het elk ‘n kandidaat aangekondig wat aan die tussenverkiesing in wyk 27 (Amstelhof) in die Paarl op 23 Julie gaan deelneem.…
Die Drakenstein-munisipaliteit sê indien alles volgens plan verloop, sal hy volgende maand met fase een van instandhoudingswerk begin om die verbrokkelende toestand van munisipale woonstelle aan te pak. Die munisipaliteit…
CRC Care, die maatskaplike vleuel van die Christian Revival Church (CRC) in die Paarl, het Dinsdag (8 Julie) in vennootskap met die Drakenstein-munisipaliteit (DM) die Paarl se jongste skuiling vir…
Dr. Piet Schoeman het ná 35 jaar by Dental on Main afgetree. hy sien uit om tyd saam met sy familie te spandeer.
ButtaNutt, founded by Antoine van Heerden, has become a leading plant-based dairy alternative brand in South Africa, securing PSG Group investment.
Akademia, die Afrikaanse onafhanklike hoëronderwysinstelling, is nóg ʼn stap nader aan die waarmaking van sy nuwe voltydse kampus in die Wes-Kaap. Dit volg nadat die Raad op Hoër Onderwys (RHO)…
Selfs ‘n besering wat hy sowat ‘n week gelede aan sy ribbekas opgedoen het sal nie vir die 84-jarige Jannie Malherbe keer om vanjaar sy 52ste agtereenvolgende Bergrivier-kanomarathon te voltooi…
Twee mans is Maandagaand (23 Junie) by ‘n sekuriteitskompleks in Vrykyk in die Paarl in hegtenis geneem nadat hulle oor die kompleks se hek gespring het toe ‘n groep van sowat…
C. Johan Bakkes, bekende Suid-Afrikaanse skrywer, is oorlede ná ’n stryd teen kanker en laat ’n nalatenskap van onvergeetlike stories agter.