Die gemoedere het Maandag (4 Augustus) hoog geloop in die Paarl-landdroshof toe gemeenskapslede hul ongelukkigheid geopper het ná een van die beskuldigdes in die Chanelle Plaatjies-moordsaak in die hof staan…
Die finale fluitjie het oor die 2025 Paarl Interskole geblaas met die Hoër Jongenskool Paarl wat in die laaste 14 minute die spel oorrompel het om ‘n naelbyt 35-33 oorwinning…
Paarl Post is verlede week deur die Drakenstein-munisipaliteit genooi om in sy splinternuwe en moderne brandweerwa ‘n draai te ry. Die voertuig is onlangs aangeskaf nadat een van die branddienste…
Die DA in Drakenstein is waarskynlik onkant betrap en het nie verwag dat hy ‘n nederlaag sou ervaar in ‘n wyk waarin sy eie voormalige burgemeester woon en wat die…
Die Paarl kook vandeesweek behoorlik met die aanbreek van nog ’n Interskole-kragmeting tussen die Hoërskool Gimnasium, Hoër Jongenskool en Hoër Meisieskool. Die dorp is weereens propvol besoekers terwyl bome, wonings…
Last week Paarl Post reported on Drakenstein Municipality’s recent stance taken against private firefighting services offered in the area, from such organisations as Drakensein Farm Watch (DFW) and Fidelity Group…
Dani Villé, ‘n sangeres van die Paarl, het haar liefdeslied “Jy’s Okay” vrygestel, geïnspireer deur haar tyd in Berlyn. Sy is ‘n onafhanklike kunstenaar en tree gereeld op.
Paarl se Binnelandse Sake-kantoor is gesluit ná ’n voorval waarin ’n kliënt glo ’n werknemer aangerand en gebyt het. Die polisie is ontbied. Die motief is onbekend.
Jerome Hofmann (39), ‘n Paarlse pa van vyf, eis die skorsing van minstens sewe polisiebeamptes verbonde aan die Paarl-Oos-polisiekantoor, wat hom glo die aand van 4 Julie in die polisiekantoor…