Twis oor gesteelde selfoon lei tot dodelike steekvoorval in Wellington; man in oop veld dood aangetref en ‘n moordsaak word ondersoek.
Veiligheidswag helder oordag in Franschhoek gesteek; een verdagte in hegtenis, polisie ondersoek saak van aanranding.
WELLINGTON – Die Dierebeskermingsvereniging (DBV) in Wellington het sy skok en kommer uitgespreek nadat ‘n jong volwasse man glo ‘n dragtige hond verkrag het en die hond enkele dae later dood…
“Ons wou net hê die polisie moes hom laai en hospitaal toe neem vir ‘n kalmeerinspuiting. Toe skiet hulle hom in sy rug . . .” Só vertel Jenowin Hernies (25) se oupa…
Polisiespeurder Wayne Wantza verskyn in Wellington-hof en word na Paarl Hospitaal verwys vir psigiatriese waarneming ná skietvoorval met ernstige aanklagte.
Begunstigdes van die Franschhoek Claimants Trust eis antwoorde by die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) oor hoekom hy glo nie ‘n bedrogsaak in die Paarl-landdroshof wil aanhoor nie, te midde van nuwe…
Die saak is tot Donderdag 5 Februarie uitgestel vir dié inligting om bevestig te word, asook vir die verkryging van borgtoginligting.
Die 55-jarige Franschhoekse man wat teregstaan op aanklagte wat met die besit en vervaardiging van kinderpornografie verband hou, se prokureur het die afgelope Maandag buite die Franschhoek-landdroshof gesê die landdros…
Sowat twee weke nadat ’n hond weens beweerde onwettige kragverbindings in Lanquedoc naby Pniël doodgeskok is, moes die familie van Dilene Mert (27) die afgelope Dinsdag op ’n tragiese wyse…
Die polisie het gister (10 Desember) by navraag gesê die ondersoek na die raaiselagtige moord op die Paarlse man, Crenston Solomons (33), duur voort en geen verdagtes is nog in…