‘n Malawiese man (49) is Dinsdagmiddag in Klapmuts gesteek en met ‘n panga gekap toe twee seuns hom na bewering probeer beroof het. Hy sterk in die hospitaal aan.
Die Wellington-gemeenskaps- polisiëringsforum (GPF) is verlede week as die derde beste GPF in die Wes-Kaap op die polisie se jaarlikse Prestige-toekennings aangewys. Jarque Jacobs, GPF-voorsitter, het ook tweede plek behaal…