FRANSCHHOEK – ‘n Motoris is weens beweerde dronkbestuur in hegtenis geneem nadat vyf mense Saterdagaand 9 Augustus beseer is toe twee voertuie reg van voor in La Provencestraat in Franschhoek…
Die Franschhoek-polisie sê hy het vyf verdagtes in hegtenis geneem in verband met die moord op ‘n man van Groendal die afgelope Sondag (3 Augustus). Austin Stevens (28) is glo…
‘n Bejaarde man en vrou is in die vroeë oggendure van Saterdag 2 Augustus met ernstige beserings gehospitaliseer toe drie gewapende rowers by ‘n gastehuis naby Uitkykstraat in Franschhoek ingebreek,…
‘n Gemeenskapsaktivis en pastorale berader van Franschhoek het vandees- week gesê die Groendal Sekondêre Skool het versuim om sy klagte oor die beweerde seksuele mishandeling van skoolmeisies ernstig op te…
Die Stellenbosch-munisipaliteit en die Franschhoek-polisie het ‘n beweerde ontvoering van vier minderjariges ontken en bevestig dat die kinders onder geen gevaar was nie.
Construction at Haute Cabrière restaurant resumed after addressing health violations found by the Department of Employment and Labour during an inspection.
Sowat 300 Groendal-inwoners, onder wie skoolleerders, het Dinsdag (1 Julie) ‘n vreesame optog voor die Franschhoek-polisiekantoor gehou waartydens hulle onder meer vir dringende strafregtelike optrede teen beweerde seksuele oortreders in die…
Franschhoek stel vanaf 1 Julie betaalde parkering van R10 per uur vir besoekers en toeriste in.
Die vinnige reaksie deur Stellenbosch-munisipaliteit se branddienste het daarvoor gesorg dat ‘n brand wat Donderdag (19 Junie) by die Ebony/Curated- kunsgalery in Bordeauxstraat, Franschhoek uitgebreek het, geen ernstige skade veroorsaak…
Ná ‘n lang en duur stryd om sy lidmaatskap, wat selfs in die hooggeregshof gedraai het, lui die vredes- (en vreugde-) klokke by Franschhoek se La Motte-rugbyklub nadat die Boland…