Brandbestrydingspanne het op twee afsonderlike veldbrande in die Wes-Kaap gereageer in buite Franschhoek en naby ‘n informele nedersetting in Kleinmond.
Tegniese spanne is na Franschhoek ontplooi te midde van ‘n reuse-kragonderbreking nadat ‘n brandende boom Sondagaand 11 Januarie op ‘n belangrike kraglyn by die Topiary-wynlandgoed op die Wemmershoekpad geval het.…
Klein Goederust Wine Farm, South Africa’s first black-owned wine farm, symbolises transformation and growth in the wine industry.
Een persoon is dood in ‘n botsing tussen twee voertuie Vrydagmiddag (21 November) in Franschhoek. Kurt Maske, ‘n plaaslike paramedikus op dié dorp, het die ongeluk bevestig wat net ná…
’n 18-jarige man van Franschhoek sal na verwagting Maandag (3 November) in die hof verskyn nadat hy en nog ’n verdagte wat steeds op vrye voet is, ’n man beroof…
FRANSCHHOEK — Shannon Robertson van die Boschendal-wynlandgoed is Saterdag (1 November) tydens ‘n provinsiale gala-aand as die Wes-Kaap se Landbouwerker van die jaar aangewys. Dit is die tweede agtereenvolgende jaar…
Donderdagaand is ’n kothuis op Dieu Donné in Franschhoek geteiken deur twee tot drie verdagtes. Dit is die derde inbraak in Uitkykstraat vanjaar; die gas is ongedeerd.
Daar is geen rede vir die hof om sy borgtogaansoek teen te staan nie aangesien hy geensins ‘n bedreiging vir die gemeenskap is soos wat die staat in sy saak…
Die bestuurder van ‘n Coca-Cola-afleweringsvragmotor is Donderdag (23 Oktober) beseer toe hy in Groendal, Franschhoek aangeval is. Volgens Kurt Maske, ‘n plaaslike paramedikus, het die insident omstreeks 17:00 in Skoolstraat…
Die staat sê as deel van sy laaste bydrae in die borgtogaansoek van ‘n 55-jarige man wat tereg staan staan weens die besit en verspreiding van kinderpornografie sal hy eerskomende…