’n Groot eer het twee sakevroue van die Paarl toegeval toe hulle die afgelope naweek met toekennings vir hul harde werk en bydraes tot die sakewêreld vereer is – nie…
Franschhoek ervaar ’n reeks inbrake wat gasteplase teiken. In die jongste voorval op Courchevel is drie gaste vasgebind terwyl rowers tegnologiese toerusting gesteel het. Die polisie ondersoek die saak.
Rowers het Sondag (12 Oktober) in die vroeë oggendure ‘n paar mense oorrompel wat gekuier het by ‘n gasteplaas in Franschhoek. Kol Frederick Rossouw, stasiebevelvoerder by die Franschhoek-polisie, het die…
Die Wes-Kaapse departement van infrastruktuur verbeter die MR191 tussen Ou Paarlpad en Franschhoekpas met ‘n R827,5 miljoen projek wat tot 2027 sal duur.
Shannon Robertson van die Boschendal-wynlandgoed is verlede Vrydag (5 September) as 2025 se Landbouwerker van die Jaar vir die Franschhoek-streek aangewys. Boschendal is ook aangewys as die jaar se beste presterende…
Die ondersoekbeampte in die kinderpornografie-saak teen ‘n 55-jarige man van Franschhoek het Donderdag getuig dat selfs al word borgtog aan die beskuldigde toegestaan, sal die man weer in hegtenis geneem…
“Ek is ‘n man. Ek het behoeftes. Dit was ‘n oomblik van swakheid en sy het haarself beskikbaar gestel.” Dít was Maandag (8 September) die getuienis van ‘n 55-jarige Franschhoekse…
Die 55-jarige Franschhoekse man wat beskuldig word van die vervaardiging en verspreiding van kinderpornografie het Woensdag (3 September) in sy borgtogaansoek in die Paarl-landdroshof gesê die beweerde 17-jarige slagoffer het…
Die Wes-Kaapse departement van infrastruktuur sê hoewel deurlopende padwerkery op die R45 die volgende drie maande sal plaasvind, sal die pad steeds oop wees vir verkeer. Die herstelwerk wat op…
‘n Plaaslike pastoor het bewerings ontken dat hy sonder die insae van sy gemeentelede ‘n kerkgebou in Groendal, Franschhoek verkoop en die geld in sy sak gesteek het. Pastoor John…