Miriam Mochologi, die omstrede polisiehoë wat binne tien jaar in die polisiediens tot generaal-majoor bevorder is, is aangewys om van volgende maand as die nuwe bevelvoeder vir die Wynland-distrik te…
Op 8 Mei vanjaar vier Afrikaans sy eeufees as amptelike taal en jy is genooi. Daar is alles van musiekkonserte tot kuiers om lang tafels om hierdie mylpaal in Afrikaans…
Explore the beauty of Nelson Mandela Bay through the adventures of Roger and Nicolette Thomas on their Just Say Yes! website.
Ek het my boeglam geskrik, maar sy skaterlag het my gerusgestel. Die afvaardiging wat Amerika toe is om met president Donald Trump te gaan blad skud, het my ver laat…
Drakenstein-inwoners word gewaarsku teen Eugene Potgieter, ’n beweerde bedrieër van Bloemfontein wat homself tans in die Paarl bevind.
Die Drakenstein-munisipaliteit het ’n pluimpie aan sy munisipale hof in die Paarl gegee, wat sedert die hof se totstandkoming in Desember 2022 altesaam 17 402 sake aangehoor en alleen oor…
The Allan Gray Orbis Foundation, a member of the Allan & Gill Gray Philanthropies has officially opened applications for its Allan Gray Fellowship Programme.
Die Drakenstein-munisipaliteit het Maandag (3 Maart) op ’n openbare vergadering in die Wellington-stadsaal gesê hy sal alles in sy vermoë doen om inwoners tegemoet te kom wanneer die begroting en…
In a controversial legal outcome, Rudolf Coxam (42) has been convicted of arson for the devastating wildfire that ravaged Paarl Mountain over the weekend of 30 November last year.