Die Drakenstein-munisipaliteit het ’n pluimpie aan sy munisipale hof in die Paarl gegee, wat sedert die hof se totstandkoming in Desember 2022 altesaam 17 402 sake aangehoor en alleen oor…
Die Drakenstein-munisipaliteit het Maandag (3 Maart) op ’n openbare vergadering in die Wellington-stadsaal gesê hy sal alles in sy vermoë doen om inwoners tegemoet te kom wanneer die begroting en…
In a controversial legal outcome, Rudolf Coxam (42) has been convicted of arson for the devastating wildfire that ravaged Paarl Mountain over the weekend of 30 November last year.
’n Landdroshof in Oudtshoorn het bevind prima facie-bewyse bestaan dat nalatigheid gelei het tot die dood van ’n negejarige seun van die Paarl by ’n militêre tentoonstelling in 2017.
Die Drakenstein- munisipale raad het ’n mosie deur die GOOD-party aangehoor waarin hy vra dat die munisipale wetgewing wat tans ’n verbod op die verkoop van alkohol by drankwinkels op…