Eskom het Dinsdagmiddag (6 Mei) in ‘n verklaring gesê sy tegniese spanne het die oorsaak opgespoor van die wydverspreide kragonderbreking in Wellington en omliggende landelike gebiede. Volgens die kragvoorsiener kon…
Die Ou Meulteater bly toe, met vertonings slegs vanaf Junie 2024 beplan word.
Die geskiedkundige Bethany-gebou in Klein Drakensteinweg in die Paarl is al langer as 10 jaar glo ‘n slaapplek vir misdadigers en is in die proses erg gevandaliseer en van sy…
Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, die provinsiale minister van polisie-oorsig en gemeenskapsveiligheid, Anroux Marais, en JP Smith, die Kaapse burgemeesterskomiteelid vir veiligheid en sekuriteit, het op ‘n onlangse inligtingsessie op…
Herstelwerk het by die Pelikaanpark-sportterrein in Wellington begin nadat dié veld se geriewe verlede jaar onder ‘n reeks voorvalle van vandalisme gebuk gegaan het. Paarl Post het in Oktober verlede…
Bronne uit verskeie oorde beweer die Drakenstein-munisipaliteit (DM) het onwettig opgetree toe die informele handelaars wat oor geldige permitte beskik, van Lady Grey-straat in die Paarl na ander dele van…
‘n Optrede vir die verwydering van onwettige kragverbindings is onlangs deur die Drakenstein-munisipaliteit in onder meer die Thembani-informele nedersetting in Mbekweni uitgevoer nadat ‘n vrou van die area in Maart…
Die minstens 200 informele strukture wat op 6 April in ‘n brand by die New Rest-Egoli -informele nedersetting in Wellington verwoes is, is vandeesweek stelselmatig deur die Drakenstein-munisipaliteit begin herbou…
Die Drakenstein-munisipaliteit (DM) het onlangs in ‘n advertensie tenders vir ‘n nuwe diereskut gevra. Dié skut sal vir die volgende vyf jaar op ‘n kontrakbasis in diens gestel word. Volgens…
Die oorsaak van ‘n brand by die New Rest- Egoli- informele nedersetting, wat die lewe van ‘n 52-jarige vrou geëis en nagenoeg 1 000 mense dakloos gelaat het, is steeds onbekend.…